Santam Landbou
BoertjieKontreifees 2012
|
Program |
| 30 Augustus-2 september 2012 |
Onderhewig aan Veranderinge
||
||
||
||
|
|
Die vuurwarm program vir die Santam Landbou BoertjieKontreifees 2012. Hierdie program is nog in beplanningsfase en onderhewig aan veranderdinge wat items, kunstenaars en tye aanbetref.
Ons soek spanne van die kontreidorpe en ons eie dorp Bultfontein van maatskappye, skole, boereverenigings, ouers, ens. om in te skryf vir die boeresport en kaskenades asook by elke boerevereniging
verteenwoordigers om die fees woema en adrenalien te gee.
Shoot for the moon. Even if you miss, you'll land among the stars.
~Les Brown
bEPLANNING TANS BESIG VIR 2012 EN SAL LATER
BESKIKBAAR WEES.
|
|
|
|
Carla Andries Vermeulen |
Charl Smit Mika van der Merwe |
| Tyd |
Aktiwiteit |
Plek |
07h00 |
Voorbereiding: buite, binne en diere |
|
08h00 |
Voorbereiding: Boereverenigings |
|
08h00 |
Saalperde maak gereed |
|
09h00 |
Hekke open vir feesgangers |
|
10h00 |
Restaurante, kafees en kroeë open |
|
10h00 |
Boereverenigings: 4x4 |
4x4 Baan |
10h00 |
Boereverenigings: Botteljukskei |
Syarena |
10h00 |
Boereverenigings: Sokker |
Rugbyveld |
12h00 |
Uitstallers gereed vir beoordeling |
|
12h00 |
Beoordeling van potjies en uitstallers |
Hoofarena |
13h00 |
Boereverenigings: Vlugbal |
Syarena |
14h00 |
Toutrek tussen Boereverenigings / feesgangers |
Hoofarena |
15h00 |
Boereverenigings: Grassnyerresies |
Hoofarena |
16h00 |
Boereverenigings: Sterkmankompetisie |
Hoofarena |
17h00 |
Finale beoordeling van potjies |
|
17h00 |
Binne stalletjies sluit |
|
17h30 |
Borg en Vertonersonthaal |
Hoofarena |
18h00 |
Almal moet Vollassaal verlaat |
|
19h00 |
Charl Smit |
Vollassaal |
19h30 |
Mika van der Merwe |
Vollassaal |
20h00 |
Carla |
Vollassaal |
20h30 |
Andries Vermeulen |
Vollassaal |
|
|
|
|
Gerrie Pretorius Steve Hofmeyr |
Carla, Charl Smit Mika van der Merwe |
| Tyd |
Aktiwiteit |
Plek |
07H00 |
Hekke open vir feesgangers |
|
08h00 |
Stalletjies, restaurante en kroeë open |
|
08h00 |
Saalperde |
Hoofarena |
08h00 |
Boerboelkampioenskap |
Hoofarena |
09h00 |
Vermaak deurlopend |
|
09h30 |
Mika van der Merwe vir jongspan |
Babasaal |
10h00 |
Bestuursvermoe word getoets |
Sal aankondig |
10h00 |
Kaskenades, boeresport en touchrugby |
Syarena |
10H00 |
Vlugbal, Botteljukskei vir feesgangers |
Syarena |
10h00 |
4x4: Dames |
4x4 baan |
10h00 |
Baba en Kleuter kompetisie |
Damessaal |
12h00 |
Vee parade |
Hoofarena |
14h00 |
Ramveiling |
|
15h00 |
Trompoppies |
Syarena |
16h00 |
Voortrekkers |
Syarena |
17h00
| Almal moet die Vollassaal verlaat |
|
18h00 |
Carla |
Vollassaal |
18h30 |
Mika van der Merwe |
Vollassaal |
19h00 |
Charl Smit |
Vollassaal |
20h00 |
Gerrie Pretorius |
Vollassaal |
21h00 |
Steve Hofmeyr |
Vollassaal |
|
|
|
|
Carla, Manie Jackson Die Campbells, Charl Smit |
Mika van der Merwe Andries Vermeulen |
| Tyd |
Aktiwiteit |
Plek |
05h30 |
Hekke open en inskrywings begin |
Voor pawiljoen |
07h00 |
Padwedloop Halfmarathon / 10km / Pretstap |
Sal aankondig |
08h00 |
Stalletjies, restaurante en kroeë open |
|
08h00 |
Boerwindhondkampioenskap |
|
08h00 |
Saalperde |
|
08h00 |
Jeugskou |
|
08h00 |
Mnr. en Mej. Boertjiefees meld aan |
Damessaal |
08h00 |
Rugby en Netbalorganiseerders byeen |
Syarena |
07h30 |
Bergfietswedren inskrywings |
Voor pawiljoen |
09h00 |
Bergfietswedren |
Sal aankondig |
09h00 |
4x4: Mans |
4x4 baan |
09h00 |
Vermaak, kaskenades, boeresport deurlopend vir feesgangers |
|
10h00 |
Botteljukskei vir feesgangers |
Syarena |
10h00 |
Vlugbal vir feesgangers |
Syarena |
10h00 |
Worsbraaikompetisies kinders en pa’s |
Syarena |
09h00 |
Rugby, 7-a-side, netbal begin |
Hoofarena Syarena |
10h00 |
Armdrukkompetisie |
Vollassaal |
11h00 |
Voortrekkers |
Syarena |
12h00 |
Sterkmankompetisie |
Syarena |
14h00 |
Werner en Deon |
Syarena |
14h30 |
Boeresport en kaskenades vir feesgangers |
Syarena |
16h00 |
Grassnyerresies |
Syarena |
16h30 |
Mnr. en Mej. Boertjiefees Bekendstelling |
Vollassaal |
17h00 |
Almal moet die Vollassaal verlaat |
|
17h30 |
Mika van der Merwe |
Vollassaal |
18h00 |
Carla |
Vollassaal |
18h30 |
Charl Smit |
Vollassaal |
19h00 |
Andries Vermeulen |
Vollassaal |
20h00 |
Manie Jackson |
Vollassaal |
21h00 |
Die Campbells |
Vollassaal |
|
|
|
|
Christelik |
Familie & Vriende |
| Tyd |
Aktiwiteit |
Plek |
10h45 |
Boodskap |
Vollassaal |
11h00 |
Sanger/s sal later aangekondig word |
Vollassaal |
12h30 |
Piekniekmandjie |
Voor Vollassaal |
|
|
|
|