Santam Landbou
BoertjieKontreifees 2012
Inskrywingsvorms
Faks: 086 651 4616

| Inskrywingsvorms |

Inskywingsvorms vir verskeie wedrenne en kompetisies op die BoertjieKontreifees 2012 en uitstallers, karavaanpark aansoekvorms. Neem kennis dat inskywings vir baie kompetisies en wedrenne kan slegs tydens die BKF opening die jaar gedoen word. Laat inskrywings vir kompetisies en wedrenne word ook toegelaat. Meer inligting en voorwaardes is beskikbaar in die vorms op die web blad. Uitstallers en kampeerders vir die BKF en die BKF karavaanpark moet so vroeg as moontlik hul aansoekvorms in stuur. Boerboel, boerwindhond, skaap, bees, bok en saalperde vertonings, kompetisies en kampioenskappe asook die jeugskou moet by die assosieerende komitee / sleutel lede op die kantakte blad aanmeld vir inskrywings. Hackney perde word nie die jaar vertoon nie. Meer informasie oor die kampioenskappe kan op die kompetisiesblad gevind word.

Hoof faks lyn: 086 651 4616

!!!NOTA VOOR JY FAKS!!! Voltooi alle vorms in drukskrif met 'n swart ink pen asseblief.
!!!NOTE BEFORE YOU FAX!!! Please complete forms in print font with a black ink pen.


The only ones who fly are the one who dare to fly.

~Luis Sepulveda







Inskrywingsvorms

Kontakte

Inligting

Uitstallers Aansoekvorms

Kontak Nommer / Binne Uitstallers

083 636 1555 / Volla du Plessis

Kontak Nommer / Buite Uitstallers

051 853 2671 / Christo Venter

Faks Nommer

086 651 4616

E-Pos / Binne Uitstallers
Linda du Plessis

vollaboertjiefees@vodamail.co.za

E-Pos / Buite Uitstallers
Christo Venter

cventer82@gmail.com

Vorms

Uitstallers Aansoekvorms

Pretdraf Inskrywingsvorms

Faks Nommer

086 651 4616

Vorms

Pretdraf Inskrywingsvorms

Bergfietswedren Inskrywingsvorms

Faks Nommer

086 651 4616

Vorms

Bergfietswedren Inskrywingsvorms

BoertjieKontreifees Karavaanpark Aansoekvorms

Kontak Nommer / Dawie Strauss

082 446 9087

Faks Nommer

086 651 4616

Vorms

BKF Karavaanpark Aansoekvorms

Mnr. & Mej. Boertjiefees

Kontak Nommer / Alida Pretorius

072 215 1292
076 835 8512

E-Pos / Alida Pretorius

lady.q@live.co.za

Faks Nommer

086 651 4616

Vorms

Mnr. & Mej. Boertjiefees

Babafeeskompetisie Inskrywingsforms

Kontak Nommer

Onbeskikbaar

Faks Nommer

086 651 4616

Vorms

Babafeeskompetisie Inskrywingvorms

Vorms

Uitstallers Aansoekvorms

Bergfietswedren Inskrywingsvorms

BKF Karavaanpark Aansoekvorms

Pretdraf Inskrywingsvorms

Mnr. & Mej. Boertjiefees

Babafeeskompetisie Inskrywingvorms







© 2012 BoertjieKontreifees ™

All Rights Reserved ®

Valid CSS!
PICS Rated
Valid HTML 4.01 Transitional