Santam Landbou
BoertjieKontreifees 2012
|
Akkommodasie |
Bed & Ontbyt, Uitkamp Karavaan Park |
|
Akkommodasies
||
||
||
||
||
||
||
|
|
Akkommodasie binne en rondom Bultfontein soos Die Villa en uitkamp lokale soos die skool en BKF Karavaanpark. Indien U 'n perseel naby of in Bultfontein het wat
U hier wil adverteer kontak Ma'chello S'jet vir meer inligting. Let wel dat
slegs persele wat gekwalifiseer is deur 'n BKF komitee lid sal anvaar word.
Man's mind and spirit grow with the space in which they are allowed to operate.
~Krafft A. Ehricke
|
|
|
|
Bultfontein |
Gastehuis, 3 Ster Status |
Kontak Nommer / Bestuur |
079 505 1535 / Ciska Austen |
Kontak Nommer / Eienaar |
083 636 1555 / Volla du Plessis |
Kantoor Nommer |
051 853 1124 |
Webwerf |
www.dievilla.co.za |
E-Pos |
dievilla@polka.co.za |
Straat Adres |
24 Andrew Murray Str. Bultfontein, FS 9670 |
GPS |
Breedtegraad: S 28° 17' 6" Lengtegraad: E 26° 8' 53" |
| Kostes is Per Dag |
Standaard Kamers (1,2,3,4) wat drie badkamers deel |
R 270 / Enkel R 200 / Persoon wat deel |
Woonstel (9,10,11) LCD Skerm met DSTV |
R 270 / Enkel R 200 / Persoon wat deel |
Woonstel (12,13,14) |
R 200 / Enkel R 150 / Persoon wat deel |
The African Room (6,7) LCD Skerm met DSTV |
R 280 / Enkel R 220 / Persoon wat deel |
Honeymoon Suite LCD Skerm met DSTV Eie badkamer en lugreëling |
R 310 / Enkel R 250 / Persoon wat deel |
Ontbyt |
R 50 / Persoon |
Aandete |
R 80 / Persoon |
Geleë binne Bultfontein en naby die Boertjiefees. Die Villa bied aan bed & ontbyt en aandete op aanvraag. Bultfontein Spar is ook
stap afstand van af Die Villa. Boere gasvryheid, persoonlike diens en luuks ingerigte kamers is hul wagwoord.
|
Kontakte
www.dievilla.co.za
URL
dievilla@polka.co.za
|
|
|
|
Bultfontein |
Gastekamers |
|
Kontak Nommer / Bestuur |
083 653 4981 / Elna de Klerk |
Kantoor Nommer |
051 853 2566 |
Straat Adres |
|
GPS |
|
| Kostes is Per Dag |
Koste / Persoon |
R 200 |
4 Kamers, beskuit en koffie soggens ingesluit.
|
|
|
|
Bultfontein |
Gastekamers |
Kontak Nommer / Bestuur |
082 558
6535 / Elize Botha |
Straat Adres |
|
GPS |
|
| Kostes is Per Nag |
Koste / Persoon |
R 150 vir Bed R 180 vir B&B |
Skakel of SMS bestuur vir meer inligting en bespreking van 'n kamer. Nie 'n gastehuis nie maar uiters
gasvrye Vrystaters. Beskik oor woonvertrek buite huis met een dubbelkamer + een enkelkamer met 'n badkamer;
een dubbelkamer met 'n stort. Beskik ook kamers in huis: Twee 2 enkel/dubblebedkamers met wasbak en deelbadkamer;
een enkelbedkamer met deelbadkamer.
|
|
|
|
|
Bultfontein |
Koshuis |
|
Kontak Nommer / Koshuis |
082 920 3262 / Charlene Vorster |
Straat Adres |
|
GPS |
|
Kostes is Per Dag |Kamers sal geboek word sodra volle bedrag betaal is| Skakel Charlene Vorster vir besprekings en kostes |
Skoon en standaard. Bultfontein Hoërskool Koshuis het baie kamers tot die beskikking vir Boertjiefees gangers en uitstalers. Sentraal geleë in Bultfontein, die koshuis is naby alles. Bring jou eie beddegoed as jy
so verkies. Uitkamp op skool terrein is ook 'n opsie.
|
|
|
|
Bultfontein |
Gasteplaas |
Kontak Nommer / Bestuur |
072 936 0700 / Mariaan Prinsloo |
Straat Adres |
|
GPS |
|
| Skakel Mariaan Prinsloo vir inligting en bespreking van ‘n kamer. |
Hierdie gasteplaas is slegs 6 kilometer van die Feesterrein af.
|
|
|
|
|
Bultfontein |
Gastekamers |
|
Kontak Nommer / Bestuur |
083 628 9198 / Tanya Smith |
Straat Adres |
|
GPS |
|
| Skakel Tanya Smith vir inligting en bespreking van ‘n kamer. |
Tanya Smith se gastekamers is 8 kilometers van die Feesterrein af.
|
|
|   |
 |
  |
|
Bultfontein |
Karavaan of Tent |
Kontak Nommer / Opsigter |
082 446 9087 / Dawie Strauss |
Faks Nommer |
086 651 4616 |
Straat Adres |
|
GPS |
|
|Bespreking moet ten volle betaling vergesel| |Alle persone moet pakketkaartjie hef voor toelating|
Koste is vir 4 dae, 1ste - 4de Sept
2012 Karavaanpark sal op die 4de Sept
2012 namiddag gesluit word |
Koste per karavaan / tent |
R 100 |
Volwassene pakketkaartjie |
R 150 / Persoon |
Kind / Pensionaris pakketkaartjie |
R 100 / Persoon |
Ablussieblok sleutel |
R 50 / Karavaan of Tent |
Kragpunt |
R 50 / Karavaan of Tent |
Geleë op die feesterrein. Verlengingskoord vir krag moet self voorsien word.
|
Vorms
BKF Karavaanpark Aansoekvorms
|
|
|
|