|
Kom vang gees by die Santam Landbou BoertjieKontreifees
2013 saam met kunstenaars soos
Abba, Dj Ossewa, Snotkop en meer. Geniet die uitstallers, eksoties en tuis. Allerlei sport en vertonings
soos 4x4, trompoppies, saalperde, half marathon hardloop, bergfietswedren, en boeresport. Wen pryse vir beste potjie, Mnr. & Mej. Boertjiefees, allerlei kompetisies vir oud en jonk. Het jy 'n boerwindhond?
Kom skryf hom in vir die wêreld se enigste internasionale boerwindhond kampioenskap. Klop winskopies met ramveiling en landbou masjinerie. Ondersteun Kansa en verskeie skole. Nêrens om te bly nie? Kom kamp uit met jou
tent of karavaan op die fees se karavaanpark. Daar is geen fees met meer uitstallers, gees en woema. Kom ons kyk na vanjaar se Program.
gaan GROOT of gaan OORBOORD.
~Ma'chello S'jet, Boertjiefees King♠Pin
|